Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

“Astro-toerisme” word vir die Noord-Kaap beplan

CARNAVON – Wetenskaplikes by die SKA-radioteleskoopprojek in die Noord-Kaap sê Suid-Afrika stel ‘n nuwe standaard vir radio-astronomie.
Die projek, wat naby die dorp Carnarvon geleë is, word nou boonop gebruik vir sogenaamde astro-toerisme.
Dit behels pogings om toeriste te lok wat spesifiek dié gebied wil besoek om verskynsels in die hemelruim gade te slaan.
eNuus se Kevin Brandt doen verslag.

en_USEnglish